Durbanville o.13’s wen Nasionale Laerskool-kampioenskappe

Durbanville o.13’s wen Nasionale Laerskool-kampioenskappe

Laerskool Durbanville se o.13 netbalspan is die afgelope naweek by die Nasionale Laerskool-kampioenskappe as die beste in die land gekroon, nadat hulle Laerskool Wierdapark 18-12 in die finaal geklop het.  Laerskool Menlopark het met Laerskool Rustenburg afgereken in die uitspeelwedstryd vir derde en vierde plek.

u/13 Botho

1. Durbanville
2. Wierdapark
3. Menlopark
4. Rustenburg
5. Van Riebeeckpark
6. Newton
7. Cornwall Hill
8. Vastrap
9. Gene Louw
10. Bastion
11. Op die Voorpos
12. Nelspruit
13. Sonop
14. Wilgerivier
15. La Hoff
16. Windhoek
17. Goedehoop
18. Sentrale Volkskool
19. Tzaneen
20. Bergland
21. Oosskool
22. Glenwood
23. Jeffriesbay

o.13 Ubuntu

1. Loratong
2. Thlaloganyo
3. Mgwezani
4. St Helena
5. Phila
6. Saselani
7. Patrick Mashego
8. Morwathebe
9. Augrabies
10. Oranjekrag
11. Zeerust
12. Verdrukt
13. Dokudela
14. Joweni
15. Kathleen Murray

o.12 Botho

1. Randhart
2. Vastrap
3. Menlopark
4. Bastion
5. Wierdapark
6. Rustenburg
7. Die Poort
8. Oranje Meisies
9. Welgemoed
10. De Hoop
11. JJ van der Merwe
12. Nelspruit
13. CR Swart
14. Oranje Noord
15. Saamtrek
16. Newton
17. Willem Postma
18. Noordskool
19. Stulting
20. Bilanyoni
21. Phalaborwa
22. Glenwood
23. Innes

o.12 Ubuntu

1. Nomsa Maponwana
2. Patrick Mashego
3. Bella Vista
4. Mt Pleasant
5. Langalibalele
6. Joubertina
7. Ekujuleni
8. Tiang
9. Khobodi
10. Refentse
11. St Johns
12. Oranjekrag
13. Saselani