Ben Vorster dra Fast 5 kroon

Ben Vorster dra Fast 5 kroon

posted in: Fast 5 | 0

Die Hoërskool Ben Vorster het as o.18 wenners van die Nasionale Fast 5 Kampioenskappe uit die stryd getree na twee dae se aksiebelaaide Fast 5 netbal by die Izak Steyl Stadion in Vanderbijlpark. Die meisies van Tzaneen het heelwat taai wedstryde gehad op hul pad na die finaal teen Sentraal.  In die poelwedstryde het hul die knie gebuig teen Oranje Meisies (18 – 25) en meeste van hul wedstryde het hul met selgs 5 punte of minder gewen.

Sentraal se pad na die finaal was effens makliker, maar hulle het ook een wedstryd in die poelrondtes verloor teen HTS Middelburg (26 – 31) wat uiteindelik die brons medalje verower het.

Die finaal het nie teleurgestel nie en die telling in Ben Vorster se sege oor Sentraal was 30 – 27.

In die 0.15 afdeling het Kempton Park die goue medalje ingepalm deur Fichardtpark met dieselfde telling as in die o.18 finaal (30 – 27) te klop.  Kempies was onoorwonne in die toernooi.

 

Finale ranglyste:

o.18
Gold: Ben Vorster (Limp)
Silver: Sentraal (FS)
Bronze: HTS Middelburg (NWP)
4: Diamantveld (NC)
5: Oranje Meisies (FS)
6: Garsfontein (Gaut)
7: Witteberg (FS)
8: Kempton (Gaut)
9: Riebeeckrand (Gaut)
10: Heuwelkruin (Limp)
11: Merensky (Limp)
12: Upington (NC)
13: Duineveld (NC)
14: Voortrekker (FS)
15: Marais Viljoen (Gaut)
16: Lydenburg (Mp)

o.15
Gold: Kempton Park (Gaut)
Silver: Fichardtpark (FS)
Bronze: Transvalia (Gaut)
4: Dr Malan (Gaut)
5: Monument (Gaut)
6: Dr EG Jansen (Gaut)
7: Goudveld (FS)
8: Standerton (Mp)
9: A.H Kroonstad (FS)
10: Middellburg (Mp)
11: Voortrekker (FS)
12: Merensky (Limp)

 

Al die tellings:

o.15 Poel A

Fichardtpark 28 – 22 Monument

AH Kroonstad 17 – 28 Kempton Park

Merensky 17 – 25 E.G. Jansen

Fichardtpark 25 – 13 E.G. Jansen

AH Kroonstad 32 – 15 Mereknsky

E.G. Jansen 17 – 34 Kempton Park

AH Kroonstad 14 – 32 E.G. Jansen

Fichardtpark 31 – 13 Merensky

Kempton Park 35 – 20 Monument

Fichardtpark 27 – 26 AH Kroonstad

Merensky 18 – 38 Kemptonpark

Transvalia 18 – 8 Standerton

E.G. Jansen 16 – 23 Monument

Goudveld 21 – 23 Dr. Malan

Fichardtpark 27 – 30 Kempton Park

Merensky 15 – 29 Monument

 

0.15 Poel B

Transvalia 18 – 13 Middelburg

Goudveld 36 – 14 Voortrekker

Goudveld 29 – 13 Standerton

Dr. Malan 37 – 10 Middelburg

Voortrekker 16 – 29 Transvalia

Kroonstad 20 – 30 Monument

Middelburg 15 – 8 Standerton

Goudveld 15 – 25 Transvalia

Voortrekker 21 – 28 Standerton

Goudveld 25 – 15 Middelburg

Dr. Malan 24 – 14 Tranvalia

Voortrekker 16 – 10 Middelburg

Dr. Malan 19 – 15 Standerton

 

o.15 Uitspeelwedstryde

Kempton Park 28 – 22 Tranvalia

Dr. Malan 13 – 26 Fichardtpark

Monument 35 – 11 Standerton

Goudveld 16 – 17 E.G. Jansen

Kroonstad 30 – 24 Voortrekker

Middelburg 24 – 10 Merensky

Voortrekker 22 – 20 Merensky

Monument 23 – 17 E.G. Jansen

Upington 24 – 33 Merensky

Transvalia 20 – 12 Dr. Malan

Kempton Park 30 – 27 Fichardtpark

 

o.18 Poel A

Ben Vorster 33 – 15 Kempton Park (2)

Voortrekker 17 – 25 Riebeeckrand

Merensky 16 – 22 Garsfontein

Oranje Meisies 35 – 14 Lydenburg

Voortrekker 30 – 27 Kempton Park (2)

Oranje Meisies – 27 – 14 Riebeeckrand

Diamantveld 24 – 18 Lydenburg

Ben Vorster 19 – 18 Garsfontein

Oranje Meisies 24 – 19 Kempton Park (2)

Voortrekker 19 – 26 Garsfontein

Riebeeckrand 28 -23 Lydenburg

Merensky 15 – 35 Diamantveld

Voortrekker 25 – 16 Lydenburg

Ben Vorster 33 – 27 Riebeeckrand

Merensky 33 – 31 Kempton Park (2)

Diamantveld 28 – 14 Garsfontein

Ben Vorster 29 – 14 Lydenburg

Merensky 24 – 25 Riebeeckrand

Diamantveld 19 – 14 Kempton Park (2)

Oranje Meisies 24 – 35 Voortrekker

Ben Vorster 19 – 14 Diamantveld

Oranje Meisies 26 – 31 Merensky

Garsfontein 22 – 19 Riebeeckrand

Kempton Park (2) 17 – 12 Lydenburg

Oranje Meisies 25 – 18 Ben Vorster

Voortrekker 27 – 31 Merensky

Diamantveld 34 – 21 Riebeeckrand

Garsfontein 31 – 13 Lydenburg

Oranje Meisies 17 – 17 Duineveld

Voortrekker 29 – 34 Ben Vorster

Merensky 23 – 21 Lydenburg

Garsfontein 24 – 29 Kempton Park (2)

Oranje Meisies 18 – 19 Garsfontein

Ben Vorster 27 – 15 Merensky

Voortrekker 37 – 41 Diamantveld

Kempton (2) 18 – 27 Riebeeckrand

 

o.18 Poel B

Sentraal 27 – 10 Witteberg

Heuwelkruin 29 – 24 Duineveld

Marais Viljoen 19 – 22 Kempton Park

Witteberg 18 – 14 Marais Viljoen

Sentraal 35 – 5 Heuwelkruin

Duineveld 21 – 24 Kempton Park (1)

Upington 22 – 31 HTS Middelburg

Sentraal 26 – 19 Duineveld

Heuwelkruin 5 – 26 HTS Middelburg

Upington 20 – 23 Kempton Park (1)

Sentraal 31 – 17 Upington

Kempton Park (1) 26 – 21 HTS Middelburg

Heuwelkruin 24 – 32 Marais Viljoen

Duineveld 20 – 13 Marais Viljoen

Witteberg 21 – 19 Upington

Sentraal 26 – 31 HTS Middelburg

Witteberg 18 – 40 HTS Middelburg

Sentraal 23 – 19 Marais Viljoen

Duinveld 19 – 19 Upington

Heuwelkruin 27 – 13 Kempton Park (1)

Upington 22 – 21 Marais Viljoen

Witteberg 26 – 13 Duineveld

Duineveld 11 – 29 HTS Middelburg

Witteberg 24 – 22 Kempton Park (1)

Heuwelkruin 23 – 17 Upington

Marais Viljoen 16 – 25 HTS Middelburg

Witteberg 16 – 8 Heuwelkruin

Sentraal 33 – 20 Kempton Park (1)

 

o.18 Uitspeelwedstryde

Garsfontein 31 – 12 Kempton Park

Witteberg 19 – 25 Oranje Meisies

Riebeeckrand 31 – 15 Upington

Ben Vorster 25 – 16 HTS Middelburg

Sentraal 34 – 28 Diamantveld

Duineveld 17 – 16 Kempton Park

Heuwelkruin 32 – 26 Merensky

Voortrekker 27 – 19 Marais Viljoen

Standerton 8 – 20 Goudveld

AH Kroonstad 22 – 13 Middelburg

Voortrekker 17 – 25 Duineveld

Riebeeckrand 25 – 17 Heuwelkruin

Kempton Park 17 – 32 Witteberg

Garsfontein 28 – 24 Oranje Meisies

HTS Middelburg 25 – 21 Diamantveld

Ben Vorster 30 – 27 Sentraal